Is jou ware liefdesverhaal so mooi dat jy wens iemand wil 'n fliek daarvan maak ? Nou kan jou wens waar word. Huisgenoot en kykNET het kragte saamgesnoer en besluit om ter viering van Huisgenoot se eeufeesviering in 2016 'n liefdes film te maak, en jy kry die eer om deel hiervan te wees. As jy dink jou liefdesverhaal verdien 'n plek op die silverskerm skryf jou storie aan [email protected] . Jou storie moet 'n maksimum van 3000 woorde bevat. Jy gaan moet wikkel, sluitingsdatum is 14 Februarie. Daar is ook heerlike pryse op die spel.
Sien meer besonderhede op:
www.huisgenoot.com
Sien meer besonderhede op:
www.huisgenoot.com